Die projek voorsien goed toegeruste skooltassies aan behoeftige graad 1-leerders. Vir hierdie kinders is die tassie meer as net skooltoerusting – dit is 'n teken van hoop, 'n sleutel tot gelyke kanse en die eerste tree op 'n pad met moontlikhede. Lees meer op www.tassie.co.za
Tel: (+27) 12 111 8360 | E-pos: [email protected]