Ons wil behoeftige Afrikaanse kleuters daagliks voed en sodoende hul fisieke groei, leervermoë en emosionele welstand versterk. Vir baie van dié kleuters is die kos wat hulle by hul kleuterskool kry hul enigste bord kos vir die dag en daarsonder kan hulle nie op skool konsentreer of presteer nie. Lees meer op www.kosblikkie.co.za

Deel hierdie volhoubare oplossing aan jou gemeenskap!