Duisende skoolgaande meisies mis elke maand byna 'n week se skool omdat hul huishoudings nie sanitêre ware kan bekostig nie. HelpHetta is in 2015 van stapel gestuur om hierdie meisies te help met sanitêre doekies en ander noodsaaklike higiëneprodukte. Lees meer op www.helphetta.co.za

Deel hierdie volhoubare oplossing aan jou gemeenskap!